WhatsApp Image 2019-02-07 at 14.57.45.jpeg
 
 

WELKOM,

ONTBYTSAKE Kykers!

Hierdie is jou geleentheid om 'n SUKSESVOLLE entrepreneur te word EN ‘n verskil in ander se lewens TE maak.

Ontbytsake Canvas Club Facebook Bannier.jpg

Canvas Club bied vir jou die geleentheid om jou eie tak in jou gemeenskap te besit.


Canvas Club is ‘n landswye netwerk van takke wat kuns & kunsvlyt (arts & crafts) klasse en partytjies vir kinders tussen 18 maande en 13 jaar aanbied asook spesiale geleenthede vir tieners en grootmense.

Om 'n verrykende en finansieël belonende werk wat om jou skedule pas te vind kan 'n uitdaging wees. Die Canvas Club tak geleentheid bied die perfekte oplossing. Dit gee jou die vermoë om ‘n skedule wat vir jou, jou studente en jou gesin werk te bepaal.

Canvas Club is nie ‘n stokperdjie nie, dis ‘n winsgewende besigheid met ongelooflike groei potensiaal. Ons beproefde besigheidsmodel het ‘n lae finansiële risiko en bied volle ondersteuning ten opsigte van klas lesse, administrasie en bemarking sodat jy jou besigheid van dag een af kan dryf.

 
 

HOEKOM ‘n Canvas Club TAK BESIT?

VRYHEID & BUIGSAAMHEID

Lewe gebalanseerd, verban die 8 tot 5 werksdag, word jou eie baas en wees elke dag kreatief. Bepaal ‘n skedule wat by jou gesinslewe inpas.

RAAK JOU MEDEMENS

Inspireer die mense in jou gemeenskap deur kreatiewe aktwiteite. Gee vir ander die geleentheid om hulle self uit te druk deur kuns & kunsvlyt.

FINANSIEËL BELONEND

Die resep is eenvoudig: hoe meer jy insit, hoe meer kry jy uit. Canvas Club is nie ‘n ‘franchise’ nie en ons hef nie die hoë fooie wat daarmee gepaart gaan nie.

 

VOEL JY

GEinspireeRD?

TEKEN HIER AAN AS JY voel DIE CANVAS CLUB TAK GELEENTHEID is VIR JOU!